• Join us on
Martie du Plooy - Neethling Brain Index
Gauteng, Pretoria, Lynnwood Glen, Alcade Street

Martie du Plooy - Neethling Brain Index

Share this: 
Phone: 
Description: 

Wil jy graag jouself en jou aanstaande beter verstaan? Die Neethling Brein Indeks sal 'n reuse verskil maak in jou lewe! Kom gesels met my en leer meer van jou eie breinvoorkeure en leer meer van van jou aanstaande. Ons voorkeure ten opsigte van ons linker- en regterbrein het 'n groot invloed op die keuses wat ons maak in die lewe, ons gedrag en ook ons verhouding met ander. Moet nie toelaat dat die "klein jakkalsies" tussen jou en jou aanstaande kom nie!!! Nou is die tyd om mekaar beter te leer ken.

Would you like to improve your relationship? Would you like to know yourself / your partner better? Knowing more about your brain preferences will make a huge difference in your relationship! Our brain preferences not only influence the choices we make or our behaviour but also our relationship with others. NOW is the best time! Don't let the small things come between the two of you.

Open Time: 
8am to 5pm, Mon to Fri
Province / City / Suburb: 
Street Address: 
Alcade Street
Where We Operate: