• Join us on
Weddings without Boundaries - Eastern Cape
Eastern Cape, Uitenhage, Van Riebeeck Heights, 15 Anna Street

Weddings without Boundaries - Eastern Cape

Phone: 
Photos: 
Description: 

From game farms in the Karoo, beach weddings at Cape St. Francis , up-market hotels in Port Elizabeth, small and intimate home ceremonies, unique chapels ... Wim has presided over many ceremonies in vastly different settings and venues and will chat with you about all the aspects of your wedding day and marriage to give you the unforgettable personalised event that it is meant to be.
Equally at home with personalised contemporary non-religious as well as traditional religious ceremonies, Wim is the Eastern Cape’s popular and well-respected non-denominational wedding minister. With almost 20 years’ experience he is a popular choice for Weddings, Civil Partnerships, Same-Sex Marriages, Vow Renewals, Christenings and Blessings and understands the complexities of today’s weddings and civil unions and is registered with the Department of Home Affairs he will also advise you of the legal requirements and documentation you will need.

Van wildsplase in die Karoo, strand troues op Kaap St. Francis, luukse hotelle in Port Elizabeth, klein en intieme tuis-seremonies, unieke kapelle … het Wim al talle seremonies in ‘n verskeidenheid verskillende omgewings en plekke waargeneem en sal hy met graagte met julle gesels oor alle aspekte van julle troudag en huwelik om vir julle die onvergeetlike en verpersoonlike geleentheid te bied wat dit versonderstel is om te wees.
Ewe gemaklik met albei verpersoonlike kontemporêre nie-godsdienstige asook tradisionele gelowige seremonies, is Wim die Oos-Kaap se gewilde en gerespekteerde nie-kerklike huweliksbevestiger. Met amper 20 jaar ervaring is hy die gewilde keuse vir huwelike, burgerlike- en gay huwelike, hernuwings van huweliksbeloftes, dope en seënbede, verstaan hy die ingewikkeldheid van vandag se huwelike en is by die Dept Binnelandsesake geregistreer. Hy sal ook raad gee rakende die regsvereistes en dokumentasie wat benodig is.

Open Time: 
8am to 4pm, Mon to Sun
Price range: 
From R1250.00
Street Address: 
15 Anna Street
Where We Operate: