• Join us on
Richelles Wedding Dresses
Western Cape, Durbanville, Amandaglen, 5 Amelia Street

Richelles Wedding Dresses

Photos: 
Description: 

Richelles was established by Rene Young in Durban in 1991. This business has grown from strength to strength and in the dawn of the new millennium, Rene's sister, Annemarie, opened a branch in 2001 in the Vaal Triangle based in Vereeniging. Together they've upheld the name of this exclusive establishment.

Daar is 'n groot verskeidenheid rokke beskikbaar wat die voornemende bruide kan aanpas om die styl, kleur en materiaal wat die beste by haar pas, te kies. Indien so verkies, kan 'n rok van nuuts af volgens elke bruid se spesifieke behoeftes ontwerp word.

Rene en Annemarie glo albei aan persoonlike aandag en wil elke voornemende bruid spesiaal laat voel. Uitmuntende kwaliteit was en sal altyd 'n top prioriteit bly. 'n Eksklusiewe rok word vir elke bruid gewaarborg omdat rokke self ontwerp en gemaak word.

“We firmly believe in personal attention and making the bride-to-be feels special. We thrive on quality and keeping our standards high, is our no.1 priority.”

Annemarie: Durbanville 082 871 0470
E-pos: annemarie [at] richelles [dot] co [dot] za

Rene: Durbanvile 072 144 4426
E-pos: rene [at] richelles [dot] co [dot] za

Province / City / Suburb: 
Street Address: 
5 Amelia Street
Where We Operate: